
#38 Die bankroof – Episode 38
Loading player...
Juliana en Philip stamp nog ʼn keer koppe. Philip kry ʼn besoek op Carpe Diem wat hom verras. Dit dwing hom om deel te word van ʼn besoek aan ʼn huis in Kleinbult. Dié gebeure sorg vir ʼn opskudding op Maraisburg.

