
#39 Die bankroof – Episode 39
Loading player...
Maraisburg kan nie uitgepraat raak oor die jongste ontdekking in Kleinbult nie. Vincent het sy bedenkinge hieroor. Hy kry ʼn oproep met ʼn uitnodiging wat hom verras.

