S02E14 Mulan
Loading player...
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...
Wanneer ‘n ou Chinese kryger teruggeroep word oorlog toe, maak sy dogter Mulan ‘n plan wat vir jare lank die hele weermag flous.
Wanneer ‘n ou Chinese kryger teruggeroep word oorlog toe, maak sy dogter Mulan ‘n plan wat vir jare lank die hele weermag flous.