
Droomsindroom
Loading player...
Aneesha Marsh gesels met hoofsanger van Droomsindroom Kirsten oor hoe hulle begin het in die musiekbedryf. Die duo se passie vir musiek en waar hulle inspirsie vandaan kom. Hy gee ook n klein voorsmakie oor wat nog voorlê.

