Anchor of Hope se manne gee self ook terug
Loading player...
Boeta vertel ons meer van die vorderinge by die Miracle House, sowel as hul planne om lekker warm pap en sous vir die manne op die straat te bedien wat hul nie noodwending tans kan inneem nie.
Hy gesels oor die opkomende Street Stores, en bedank die gemeenskap van Bloemfontein se onbaatsugtige hulp in hierdie winter tydperk waar ons nou inbeweeg.
Hy gesels oor die opkomende Street Stores, en bedank die gemeenskap van Bloemfontein se onbaatsugtige hulp in hierdie winter tydperk waar ons nou inbeweeg.