
Geskiedenis as leervak op skool
Loading player...
Jannie Pelser en gaste: Alana Bailey, Dr. Adrienne van As en Dr. Lindie Koorts geses oor die tema: Geskiedenis as leervak op skool. Soos te wagte is daar tans heelwat bespreking en debatvoering oor die voorgestelde nuwe Geskiedenis-kurrikulum vir die skoolgaande jeug. Waaroor gaan hierdie gesprek presies? Watter voorbehoude word geopper? Is daar 'n spesifieke agenda ter sprake, en indien wel, wat behels dit?





