
Bonné de Bod: "Elke episode is 'n herinnering aan hoekom ons moet omgee"
Loading player...
Van haaie in die Karibiese See tot leeus in die Krugerwildtuin. In die nuwe seisoen van Bewonder & Bewaar (vanaf 19 April 2026, 20:00 op kykNET) neem die bekroonde aanbieder Bonné de Bod kykers op 'n onvergeetlike reis na die wêreld se mees afgeleë wildernisgebiede. In hierdie geselskap vertel sy van die 13 kragtige verhale, die helde agter die bewaringswerk, en hoe 'n helikoptervlug oor die 2026-vloede in die Kruger 'n blywende indruk op haar gelaat het.
Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod begin op 19 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod begin op 19 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)

