๐ฟ KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms ๐ฟ 28 Mei 2026
Loading player...
Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese โrewildingโ-projek wat deel vorm van โn eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. ๐ฑ
๐พ Hoe herstel โn mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is?
๐ฟ Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer?
๐ก๐ค๐ Hoe kan ontwikkeling รฉn natuurbewaring hand aan hand saamwerk?
Mareo vertel hoe hulle besig is om die gebied stap vir stap terug te bring na โn meer natuurlike omgewing โ tot voordeel van beide die mens รฉn die natuur. ๐๐ฑ SFM Streek RADIO hou jou op hoogte van omgewingsake wat ons almal raak en wys hoe volhoubare denke โn verskil kan maak in die Tuinroete.
๐ป Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
๐ง Luister weer:
#KusTotKruin #Rewilding #Bewaring #Boggomsbaai #Natuur #Omgewing #Tuinroete #SFMStreekRADIO #Volhoubaarheid #EkoOntwikkeling