Wêreldwys | Magsverskuiwings in Midde-Ooste | Ep. 98

Loading player...
In vandeesweek se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na magsverskuiwings in die Midde-Ooste, met die jongste verwikkelinge in die Iran-oorlog en vredesproses in Gaza. Ook onder die loep is die oorlog in Oekraïne en belangrike politieke verwikkelinge in Duitsland en elders in Europa.
Chapters
  • 00:00 Jongste internasionale nuus
  • 02:46 Nuutste in Iran-oorlog
  • 10:52 Vredesproses in Gaza-strook
  • 19:20 Rusland-Oekraïne-oorlog
  • 26:42 Belangrike verwikkelinge in Duitsland
  • 38:51 Ander politieke verwikkelinge
21 Aug Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108

Wêreldwys | Washington verlam | Ep. 108 In hierdie week se episode van Wêreldwys doen Jaco Kleynhans uit die VSA verslag oor die historiese oorwinning van die Demokrate in vandeesweek se middeltermynverkiesing behaal het.
5 Nov 27 min