Wat doen Gryskrag vir jou?

Loading player...
Nina Grundlingh gesels vandag met Len Dekker: Direksielid en ondervoorsitter van Gryskrag. Hulle gesels oor die kernbesigheid van Gryskrag, die waarde van lidmaatskap en die direksielede se doel
7 Nov Afrikaans South Africa Society & Culture · Society & Culture

Other recent episodes

Die ontstaan van Gryskrag

Nina Grundlingh gesels vandag met Dr. Elma Kruger - stigterslid van die Gryskrag organisasie, oor die bestaan van Gryskrag en waarom Gryskrag nogsteeds bestaansreg het.
31 Oct 16 min