
Ecoskoops - 12 November 2026
Loading player...
Vandag op Ecoskoops gesels ons verder met die inwonende verteenwoordiger van die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP) in Rwanda, dr. Fatmata Lovetta Sesay. Die UNDP is die amptelike gasheer van die Carbon Markets Africa Summit (CMAS), wat onlangs in Kigali plaasgevind het. Sy vertel ons meer oor hoe koolstofmarkte kan ingespan word om vroue en die jeug te bemagtig.

