
Charl Saunderson deel boerewysheid in sy praatjie "Kom ons praat bietjie boer"
Loading player...
Charl Saunderson deel lewenswaarhede in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer". Vandeesweek handel oor die belangrikheid van die verbruiker en ook die smaak en vereistes wat aangevra word in die mark.

