
Daar is verskillende identifikasie metodes en die vraag is of voorgestelde regulasies 'n verbetering is Ep 6
Loading player...
In die finale deel van die gesprek tussen professor Andries Raath en Isabel van Tonder,word daar oor die verskillende identifikasie metodes gesels. Die vraag word ook gevra of die voorgestelde regulasies 'n verbetering op bestaande stelsels is, ingevolge die wet op diereverbetering en naspoorbaarheid, van diere en rooivleisprodukte?





