17:30 Sport - 27 September 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs se selfvertroue look hoog na opeenvolgende seges in die Guinness Pro14-reeks. Verlede weke het die Cheetahs vir een van die gunstelinge, Leinster, lat les op sê maar die week sal egter ‘n ander saak wees wanneer hulle teen Osrpeys van Wallis te staan kom.

Die Proteas verwag ‘n goeie kolfbald vir die eerste toets teen Bangladesj wat môre in Potchefstroom begin. Die Proteas se snelbouler, Kagiso Rabada, as die boulaanval lei in die afwesigheid van veral Vernon Philander.

Die verdigende kampioen, Alex Noren, is die jongste speler wie se deelname aan die 2017 Nedbank Uitdaagtoernooi bevestig is. Die 35-jarige Sweed het bevesting dat hy Afrika se Major by die Gary Player Gholfklub by Sun City sal deelneem in November.
27 Sep 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Trevor Mathiane - Chances and tight defence against Orbit

Marumo Gallants and Orbit College FC were forced to share the spoils on Sunday night in Bloemfontein, playing out a goalless draw in a tense Premier Soccer League basement battle. There was no shortage of effort at the Dr Petrus Molemela Stadium, but both sides ultimately lacked the cutting edge,…
13 Apr 1AM 1 min

Riaan van Straten - Leopards refreshed and geared for Eastern Province challenge

There is a renewed sense of energy and excitement in the Leopards camp ahead of their crucial SA Cup round five clash against Eastern Province in Potchefstroom on Saturday. The Leopards are rested and recharged following the Easter break, and perhaps more importantly, they’ve rediscovered their confidence after a hard-earned…
10 Apr 2AM 1 min

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup. Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van…
10 Apr 1AM 1 min

Justin Forwood - Importance of Griffons vs Cheetahs in Welkom

The Griffons are bracing for what promises to be a bruising Free State derby when they take on the Toyota Cheetahs in Welkom on Saturday in round five of the SA Cup. Tighthead prop Justin Forwood, who previously played for the Cheetahs and now represents the Griffons, told OFM Sport…
10 Apr 1AM 1 min