17:30 Sport - 16 Oktober 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs geniet die naweek ‘n welverdiende blaaskans nadat hulle Saterdag uit die Curriebeker geskakel is. Terwyl die Curriebeker vir die span belangrik was, draai die span nou hul fokus op slegs die Guinness Pro14 wat aanstaande week hervat.

Die Proteas het ‘n internasionale eendagreeks-oorwinning in hul visier met die span wat Woensdag in Paarl vir Bangladesj in die tweede wedstryd pak. Gister het Suid-Afrika die Tiere in Kimberley met 10 paaltjies in die eerste kragmeting geklop om die voortou in die reeks te neem.

Die Premier-sokkerliga hervat môreaand ná ‘n twee weke lange onderbreking as gevolg van die 2018 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerders en die MTN8-eindstryd. Môreaand pak die MTN8-naaswenners, Cape Town City FC, Bloemfontein Celtic by die Athlone-stadion.
16 Oct 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Trevor Mathiane - Chances and tight defence against Orbit

Marumo Gallants and Orbit College FC were forced to share the spoils on Sunday night in Bloemfontein, playing out a goalless draw in a tense Premier Soccer League basement battle. There was no shortage of effort at the Dr Petrus Molemela Stadium, but both sides ultimately lacked the cutting edge,…
13 Apr 1AM 1 min

Riaan van Straten - Leopards refreshed and geared for Eastern Province challenge

There is a renewed sense of energy and excitement in the Leopards camp ahead of their crucial SA Cup round five clash against Eastern Province in Potchefstroom on Saturday. The Leopards are rested and recharged following the Easter break, and perhaps more importantly, they’ve rediscovered their confidence after a hard-earned…
10 Apr 2AM 1 min

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup. Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van…
10 Apr 1AM 1 min

Justin Forwood - Importance of Griffons vs Cheetahs in Welkom

The Griffons are bracing for what promises to be a bruising Free State derby when they take on the Toyota Cheetahs in Welkom on Saturday in round five of the SA Cup. Tighthead prop Justin Forwood, who previously played for the Cheetahs and now represents the Griffons, told OFM Sport…
10 Apr 1AM 1 min