17:30 Sport - 18 Oktober 2017

Loading player...
Die legendariese Toyota Cheetahs en Springbok-flank hang die naweek sy stewels op. Die 70-toets veteraan sal die eerskommende naweek vir oulaas uitdraf wanneer die Toyota Verblitz vir die Shokki Shuttles pak in die plaaslike Japanese-liga.

Die ster Proteas kowler, AB de Villiers, het vandag die kollig gesteel toe hy 15 viere en 7 sesse gemoker het tydens sy beurt van 176 lopies. De Villiers het slegs 68 balle nodig gehad om sy 25ste internasionale eendag honderdtal aan te teken, tydens die tweede wedstryd in Paark teen Bangladesh.

Die Engelsman, Tommy Fleetwood, is die jongste speler om sy deelname aan die 2017 Nedbank Uitdaagtoernooi by Sun City te bevestig. Fleetwood is tans die paasaangeer op die Europese Toer se Race to Dubai-reeks en kan die eerste tweemalige Rolex-reeks kampioen word indien hy by die Gary Player Gholfklub koning kraai.
18 Oct 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Trevor Mathiane - Chances and tight defence against Orbit

Marumo Gallants and Orbit College FC were forced to share the spoils on Sunday night in Bloemfontein, playing out a goalless draw in a tense Premier Soccer League basement battle. There was no shortage of effort at the Dr Petrus Molemela Stadium, but both sides ultimately lacked the cutting edge,…
13 Apr 1AM 1 min

Riaan van Straten - Leopards refreshed and geared for Eastern Province challenge

There is a renewed sense of energy and excitement in the Leopards camp ahead of their crucial SA Cup round five clash against Eastern Province in Potchefstroom on Saturday. The Leopards are rested and recharged following the Easter break, and perhaps more importantly, they’ve rediscovered their confidence after a hard-earned…
10 Apr 2AM 1 min

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup. Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van…
10 Apr 1AM 1 min

Justin Forwood - Importance of Griffons vs Cheetahs in Welkom

The Griffons are bracing for what promises to be a bruising Free State derby when they take on the Toyota Cheetahs in Welkom on Saturday in round five of the SA Cup. Tighthead prop Justin Forwood, who previously played for the Cheetahs and now represents the Griffons, told OFM Sport…
10 Apr 1AM 1 min