17:30 Sport - 2 November 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs se haker, Torsten van Jaarsveld, erken dat dit ietwat teleurstellend is dat die span nie in die Europese Rugby Kampioenskap mag speel nie, al eindig hulle in ‘n kwalifiserende posisie in die Guinness Pro14-reeks.

Die verdedigende kampioene, die All Blacks, sal die Springbokke pak in die twee spanne se openingswedstryd van die 2019 Rugbywêreldbeker in Japan. Die span pak mekaar op 21 September 2019 in die Yokohama Internasionale-stadion.

Die Free State Stars breier, Luc Eymael, is van mening dat sy spelers sy afrigtingsmetodes aanvaar het, ten spyte daarvan dat hulle die 10de plek op die PSL-punteleer beklee ná 9 wedstryde.
2 Nov 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Trevor Mathiane - Chances and tight defence against Orbit

Marumo Gallants and Orbit College FC were forced to share the spoils on Sunday night in Bloemfontein, playing out a goalless draw in a tense Premier Soccer League basement battle. There was no shortage of effort at the Dr Petrus Molemela Stadium, but both sides ultimately lacked the cutting edge,…
13 Apr 1AM 1 min

Riaan van Straten - Leopards refreshed and geared for Eastern Province challenge

There is a renewed sense of energy and excitement in the Leopards camp ahead of their crucial SA Cup round five clash against Eastern Province in Potchefstroom on Saturday. The Leopards are rested and recharged following the Easter break, and perhaps more importantly, they’ve rediscovered their confidence after a hard-earned…
10 Apr 2AM 1 min

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup. Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van…
10 Apr 1AM 1 min

Justin Forwood - Importance of Griffons vs Cheetahs in Welkom

The Griffons are bracing for what promises to be a bruising Free State derby when they take on the Toyota Cheetahs in Welkom on Saturday in round five of the SA Cup. Tighthead prop Justin Forwood, who previously played for the Cheetahs and now represents the Griffons, told OFM Sport…
10 Apr 1AM 1 min