17:30 Sport - 3 November 2017

Loading player...
Die eerste groep Springbokke het vanmiddag na Ierland gevlieg vir die jaareind toer na Europa. Die Bokke pak vir Ierland, Frankryk, Italië en Wallis in hulle laaste wedstryde van die seisoen met gemengde welslae.

Die Toyota Cheetahs het aan hul span getimmer wat môreaand teen Connacht te staan sal kom tydens die agtste rondte van die Guinness Pro14. Torsten van Jaarsveld voer weereens die span aan in die afwesigheid van Francois Venter, terwyl Nico Lee en Tertius Kruger op senter uitdraf.

Die kwarteindrondte van die Telkom Uitkloptoernooi vind die naweek plaas en die aksie begin môre met Roger de Sa se Platinum Stars wat vir Bloemfontein Celtic die stryd sal aansê.
3 Nov 2017 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Trevor Mathiane - Chances and tight defence against Orbit

Marumo Gallants and Orbit College FC were forced to share the spoils on Sunday night in Bloemfontein, playing out a goalless draw in a tense Premier Soccer League basement battle. There was no shortage of effort at the Dr Petrus Molemela Stadium, but both sides ultimately lacked the cutting edge,…
13 Apr 1AM 1 min

Riaan van Straten - Leopards refreshed and geared for Eastern Province challenge

There is a renewed sense of energy and excitement in the Leopards camp ahead of their crucial SA Cup round five clash against Eastern Province in Potchefstroom on Saturday. The Leopards are rested and recharged following the Easter break, and perhaps more importantly, they’ve rediscovered their confidence after a hard-earned…
10 Apr 2AM 1 min

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup. Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van…
10 Apr 1AM 1 min

Justin Forwood - Importance of Griffons vs Cheetahs in Welkom

The Griffons are bracing for what promises to be a bruising Free State derby when they take on the Toyota Cheetahs in Welkom on Saturday in round five of the SA Cup. Tighthead prop Justin Forwood, who previously played for the Cheetahs and now represents the Griffons, told OFM Sport…
10 Apr 1AM 1 min