17:30 Sport - 24 November 2017

Loading player...
Die Springbok-breier, Allister Coetzee, is opgewonde om vir Bongi Mbonambi in askie te sien wanneer hulel môre vir Italië in Padova pak.
Intussen pak die Toyota Cheetahs vanaand vir Edinburgh in rondte nege van die Guinness Pro14-reeks. Die Cheetahs park ook aanstaande week die kampioene, Scarlets, asook Benneton en die Southern Kings twee keer in Januarie.
Die VKB Knights pak vanaand vir die Warriors op die Mangaung Oval in the RamSlam T20-reeks, die Cape Cobras in tuis teen die Highveld Lions en die Titans is in aksie teen die Dolphins. Al die wedstryde begin om 18:00.
‘n 89-lopie vennootskap om die vyfde paaltjie tussen die kaptein Steve Smith en Shaun Marsh het Australië vernedering gespaar op dag twee van die eerste toets om die As teen Engeland op die Gabba in Brisbane.
Al die Premier Sokkerliga spanne speel die naweek in liga wedstryde, behalwe vir SuperSport United.
24 Nov 2017 10AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Riaan van Straten - Leopards refreshed and geared for Eastern Province challenge

There is a renewed sense of energy and excitement in the Leopards camp ahead of their crucial SA Cup round five clash against Eastern Province in Potchefstroom on Saturday. The Leopards are rested and recharged following the Easter break, and perhaps more importantly, they’ve rediscovered their confidence after a hard-earned…
10 Apr 2AM 1 min

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup. Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van…
10 Apr 1AM 1 min

Justin Forwood - Importance of Griffons vs Cheetahs in Welkom

The Griffons are bracing for what promises to be a bruising Free State derby when they take on the Toyota Cheetahs in Welkom on Saturday in round five of the SA Cup. Tighthead prop Justin Forwood, who previously played for the Cheetahs and now represents the Griffons, told OFM Sport…
10 Apr 1AM 1 min

Chucky van der Westhuizen - SA Cup growth and four away matches

The SA Cup resumes this week after a well-earned Easter break and, with the competition nearing its halfway mark, the intensity is set to ramp up across the board. For the Cheetahs, a demanding stretch lies ahead. Their next four fixtures are all away from home - a test that…
7 Apr 3AM 1 min