17:30 Sport - 5 Desember 2017

Loading player...
Die Springboks Sewesspan sien daarna uit om voor hul ondersteuners uit te draf met die Kaapstad Sewes wat die naweek plaasvind. Die HSBC Sewes Wêreldreeks kampioene beoog om sake reg te stel nadat die hulle verlede jaar in die eindtryd teen Engeland vasgeval het.

Die Mauritius Ope kampioen, Dylan Frittelli, is slaggereed vir vandeesweek se Joburg Ope op die Europese Toer. Die toernooi wat ook deur die Sonskyn-reeks aangebied word, sal die eerste toernooi wees op Suid-Afrikaanse bodem wat deur drie reekse bekragtig is, siende die Asië-toer nou ook aan boord is.

Die tweede toets om die As tussen Australië en Engeland is die weegskaal na dag vier op die Adelaide Oval. England kort nog 178 lopies vir die sege, terwyl Austalië ses paaltjies kort vir die oorwinning.
5 Dec 2017 10AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Riaan van Straten - Leopards refreshed and geared for Eastern Province challenge

There is a renewed sense of energy and excitement in the Leopards camp ahead of their crucial SA Cup round five clash against Eastern Province in Potchefstroom on Saturday. The Leopards are rested and recharged following the Easter break, and perhaps more importantly, they’ve rediscovered their confidence after a hard-earned…
10 Apr 2AM 1 min

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup. Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van…
10 Apr 1AM 1 min

Justin Forwood - Importance of Griffons vs Cheetahs in Welkom

The Griffons are bracing for what promises to be a bruising Free State derby when they take on the Toyota Cheetahs in Welkom on Saturday in round five of the SA Cup. Tighthead prop Justin Forwood, who previously played for the Cheetahs and now represents the Griffons, told OFM Sport…
10 Apr 1AM 1 min

Chucky van der Westhuizen - SA Cup growth and four away matches

The SA Cup resumes this week after a well-earned Easter break and, with the competition nearing its halfway mark, the intensity is set to ramp up across the board. For the Cheetahs, a demanding stretch lies ahead. Their next four fixtures are all away from home - a test that…
7 Apr 3AM 1 min