17:30 Sport - 11 Januarie 2018

Loading player...
Die Toyota Cheetahs sien daarna uit om vandeesweek die Southern Kings te pak in die eerste Suid-Afrikaanse Guinness Pro14-buurstryd.

Die wêreld se voorste toetsbouler, Kagiso Rabada, glo dat hy nog baie kan verbeter al beklee hy die nommer-een posisie op die Internasionale Krieketraad se toets-ranglys. Rabada is gewoonlik die eerste verandering in ‘n wedstryd, maar wil graag die span se aanvangsbouler wees. Rabada sê dat die span se belange egter baie belangriker is as sy persoonlike ambisie.

Amerika se Chase Koepka was vir vroeë voorloper op dag een van die 107de BMW Suid-Afrikaanse Ope by die Glendower Gholfklub in Johannesburg.
11 Jan 2018 10AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Riaan van Straten - Leopards refreshed and geared for Eastern Province challenge

There is a renewed sense of energy and excitement in the Leopards camp ahead of their crucial SA Cup round five clash against Eastern Province in Potchefstroom on Saturday. The Leopards are rested and recharged following the Easter break, and perhaps more importantly, they’ve rediscovered their confidence after a hard-earned…
10 Apr 2AM 1 min

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup. Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van…
10 Apr 1AM 1 min

Justin Forwood - Importance of Griffons vs Cheetahs in Welkom

The Griffons are bracing for what promises to be a bruising Free State derby when they take on the Toyota Cheetahs in Welkom on Saturday in round five of the SA Cup. Tighthead prop Justin Forwood, who previously played for the Cheetahs and now represents the Griffons, told OFM Sport…
10 Apr 1AM 1 min

Chucky van der Westhuizen - SA Cup growth and four away matches

The SA Cup resumes this week after a well-earned Easter break and, with the competition nearing its halfway mark, the intensity is set to ramp up across the board. For the Cheetahs, a demanding stretch lies ahead. Their next four fixtures are all away from home - a test that…
7 Apr 3AM 1 min