17:30 Sport - 2 Mei 2018

Loading player...
Die Toyota Cheetahs het die feit afgemaak dat hulle op die nippertjie is om rugby se geskiedenisboeke te herskryf wanneer hulle Saterdag die Scarlets die stryd aansê in die kwarteindronte van die Guinness Pro14-reeks.

Die snelbouler van die Proteas, Kagiso Rabada, en die aanvangskolwer, Aiden Markram, het die nominasies in volgende maand se Krieket Suid-Afrika-toekennings in Johannesburg oorheers.

Alle oë sal vanaand op Rome wees vir die UEFA Kampioeneliga halfeindtryd tweede been kragmeting tussen Roma en Liverpool. Die twee spanne sake uitspook om te sien wie op 26 Mei teen Real Madrid in Kiev in die eindtryd sal speel.
2 May 2018 11AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Riaan van Straten - Leopards refreshed and geared for Eastern Province challenge

There is a renewed sense of energy and excitement in the Leopards camp ahead of their crucial SA Cup round five clash against Eastern Province in Potchefstroom on Saturday. The Leopards are rested and recharged following the Easter break, and perhaps more importantly, they’ve rediscovered their confidence after a hard-earned…
10 Apr 2AM 1 min

Jandré de Beer - Griffons wil 'n punt bewys teen die Cheetahs

Die Griffons berei hulle voor vir wat beloof om ’n taai Vrystaat-derby te wees wanneer hulle Saterdag in Welkom teen die Toyota Cheetahs te staan kom in die vyfde ronde van die SA Cup. Dit is ’n belangrike week in die kompetisie, met uitslae wat waarskynlik ’n duideliker prentjie van…
10 Apr 1AM 1 min

Justin Forwood - Importance of Griffons vs Cheetahs in Welkom

The Griffons are bracing for what promises to be a bruising Free State derby when they take on the Toyota Cheetahs in Welkom on Saturday in round five of the SA Cup. Tighthead prop Justin Forwood, who previously played for the Cheetahs and now represents the Griffons, told OFM Sport…
10 Apr 1AM 1 min

Chucky van der Westhuizen - SA Cup growth and four away matches

The SA Cup resumes this week after a well-earned Easter break and, with the competition nearing its halfway mark, the intensity is set to ramp up across the board. For the Cheetahs, a demanding stretch lies ahead. Their next four fixtures are all away from home - a test that…
7 Apr 3AM 1 min