
#46 Môregloed - Episode 46
Loading player...
Wie gaan kuier vir Jan Horn en hoekom? Elmari Neethling is steeds ontstoke oor die wiele wat gesteel is. Sy begin twee en twee bymekaar tel en kom tot ’n onrusbarende slotsom.

