
#47 Môregloed - Episode 47
Loading player...
Aletta de Jongh het ’n spesiale versoek. En sy gee ’n nuwe resep vir Hulphemel. Theuns Malan en sy prokureur besoek Anton de Villiers in die Baviaanspoort gevangenis. Maar dié besoek het ’n nadraai.

