
#54 Môregloed - Episode 54
Loading player...
Tyd snel verby. Dis drie weke later en Anton is gesond. Patricia de Villiers is dankbaar maar nie opgewonde nie. Hoekom nie? Aletta kook ’n spesiale ete. Vir wie? En toe vra sy die vraag waarmee sy weke lank rondloop.

