Caroline Grace op OFM Nights

Loading player...
Ons het opgevang met die beeldskone sangsensasie Caroline Grace. Sy is 'n baie besige dame en ons gesels ook bietjie oor hoe gereeld sy haar man Heinrich Brüssow sien. Ons verwag nog groot dinge van hierdie talent.
25 Jan 2019 11AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes