
#76 Môregloed - Episode 76
Loading player...
Lionel Peters steek ʼn vuur aan die brand wat tot ʼn hewige argument aanleiding gee. Elmari Neethling voel genoodsaak om as vredemaker op te tree. Maar maklik is dit gewis nie.

