
#81 Môregloed - Episode 81
Eben de Jager voel dis twee tree vorentoe en drie tree agteruit. Almal gis oor Beulah Daniels. Gaan die GPS die broodnodige leidrade verskaf of was dit tydmors?

Player unavailable while episode is publishing.