
#87 Môregloed - Episode 87
Drie verslae mense staan buite die polisiestasie en wag vir nuus. Theuns Malan ontbied dringend sy prokureur. Dit word ʼn lang nag met ʼn nare nadraai.

Player unavailable while episode is publishing.