
#120 Môregloed - Episode 120 (Slot)
Dis tyd vir antwoorde. Al wat saak maak, is die feite op die tafel. Dis immers al wat enige hof sal aanvaar. Maar soms wil die waarheid nie gesê word nie. En soms maak dit deksels seer.
