
#4 Plattelanders - Episode 4
Loading player...
ʼn Onverwagse gewelddadige sterfte skok Maroelafontein. Het dit iets te doen met die tikprobleem op die dorp? Kaptein Swys Steenkamp moet dit ontgeld. En dis nie die einde van die slegte nuus vir hom nie.

