
#5 Plattelanders - Episode 5
Loading player...
Kaptein Swys Steenkamp het Hoofkantoor op sy nek oor ʼn sterfgeval en dit kan sy loopbaan en sy goeie naam op die dorp nie bekostig nie. Gert Jantjies, die ambulansman, verdwyn boonop soos ʼn groot speld.

