
#6 Plattelanders - Episode 6
Loading player...
Die padwedlope is jaarliks een van die hoogtepunte op Maroelafontein. Vanjaar lewer weer ʼn paar skokuitslae op. Roger Smith, die bankbestuurder, kan – teen sy sin – nie deelneem nie.

