
#11 Plattelanders - Episode 11
Loading player...
Die buurdorp Rondeklip se plakkersgemeenskap word in rou gedompel. Niemand het dié tragedie sien kom nie. Dis ʼn tragedie wat ook Maroelafontein ruk en Roger Smith vir die eerste keer buite die dorp dwing.

