
#12 Plattelanders - Episode 12
Loading player...
Doornbult is in rep en roer. Dis dié dorp se beurt vir padwedlope. Die keer besluit Roger Smith dis tyd om Riana te wys wat in hom steek. Maar die uiteinde is nie naastenby soos een van hulle dit gevisualiseer het nie.

