
#20 Plattelanders - Episode 20
Loading player...
Wie gaan haal Ricky October uit die polisieselle? By sy huis kry hy ʼn verrassing. Almal gis oor die skielike terugkeer van die tandarts Theo Potgieter na Maroelafontein.

