
#22 Plattelanders - Episode 22
Loading player...
Kaptein Swys Steenkamp en dr. Dirk Duvenhage is soos olie en water: Hulle meng nie. Dirk Duvenhage is keelvol vir die gereelde besoeke van die kaptein. Maar dis nie die enigste man wat hom opdraande gee nie.

