
#25 Plattelanders - Episode 25
Loading player...
Wat presies staan in Bets Barlow se testament? Wie is erg bekommerd omdat die testament nie gelees word nie? Die padwedloop in Ganskuil lewer ʼn paar interessante gebeure op.

