
#40 Plattelanders - Episode 40
Loading player...
Theo Potgieter is baie bedrywig op Maroelafontein. Dit wil voorkom of hy tot op die hoogste vlak beskerming geniet. Dit maak die lewe vir veral Sandra Serfontein nie maklik nie. Maar sy kry hulp uit ʼn onverwagse oord. En vandag besluit die dorpsraad na wie die binneplein voortaan vernoem gaan word.

