
#52 Plattelanders - Episode 52
Loading player...
Die komende seminaar op Wolwekrans ontlok ‘n vuurwarm bespreking wat Dirk se kanse by Klara ‘n knou gee. Dit blyk dat Bets Barlow nie van Jennifer Pietersen in haar testament vergeet het nie. Vrae rondom die dood van die vroue wat sterf met hulle hande oor die bors gevou, verdiep. Ricky October kry ‘n oproep wat hom erg ontstel.

