
#53 Plattelanders - Episode 53
Loading player...
Tikverslaafdes kan aggressief en gevaarlik wees, vind Sandra Serfontein tot haar spyt uit toe sy Ricky besoek. Die veelbesproke uitslag waarop die dorp wag, kom uiteindelik: Wie is die pa van Jenny Pietersen se ongebore baba?

