
#59 Plattelanders - Episode 59
Loading player...
As dit oor Jenny Pietersen gaan, weet Roger Smith by wie om aan te klop vir nuus. Ricky neem hom in sy vertroue met Jenny se geheim. Wanneer daar oor haar gepraat word, word die vermoorde Theo Potgieter se naam telkens genoem. Kaptein Swys Steenkamp bieg oor die vrou in sy lewe by die bankbestuurder Roger Smith.

