Aubrey Cloete oor sy nuwe boek "Gam Se Tjind"

Loading player...
Terence en Madeleine Jacobs is ‘n gelukkige, middeljarige
getroude paartjie. Hulle is woonagtig in die skilderagtige
Eden- Distrik op die voorstoep van die Indiese – oseaan.
Oënskynlik kom dit voor asof hulle die perfekte huwelik het,
maar watter donker verlede spook by Terence?
19 Jun 2019 3PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes