In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
In deel 1 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath word die term "naspoorbaarheid" bespreek. Die term beteken geskiedenis, lokalisering of gebruik, deur unieke identifikasiedoeleindes. Dit is belangrik om te onderskei tussen verskillende tipes naspoorbaarheid.
Trevor Cramer, gives an overview of what's in the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer," oor die belangrikheid van die verbruiker om te voldoen aan die smaak en vereistes, wat aangevra word in die mark.
In die finale gedeelte vanoggend tussen Isabel van Tonder en Professor Andries Raath, word daar verder gesels oor Artikel 5 en 6, brandmerke en bek-en-klou sensitiewe areas. Enige regsvrae kan direk gestuur word aan isabel@ofm.co.za en ons kry 'n kundige antwoord en oplossing daarvoor.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.