
#67 Plattelanders - Episode 67
Loading player...
Klara Korsten is op die oorlogspad. Sy voel twee verslaggewers het heeltemal te ver gegaan met hulle lasterlike beriggewing. En sy glo vas sy weet wie die verslaggewers se “betroubare informant” is.

