
#84 Plattelanders - Episode 84
Loading player...
African Art se deure is uiteindelik weer oop met ʼn nuwe bestuurspan aan die stuur. Klara skok Sandra met inligting oor dokter Dirk. Daar word gekuier op die nabygeleë roosplaas waar Riana ʼn dramatiese bekentenis aan Klara doen.

