
#85 Plattelanders - Episode 85
Loading player...
Dis tyd vir kaptein Swys Steenkamp se informant om weer aan die werk te spring. Die Plattelandse Bank het ʼn saak om reg te stel na ʼn flater wat gevolge vir kaptein Swys het. Hoor wie ry almal Doornpoort toe met ʼn missie.

