
#105 Plattelanders - Episode 105
Loading player...
Veronica Steenkamp is op ʼn missie. Sy en haar vriendin Marelize is in Maroelafontein om Marelize se man, Theo, se dood te ondersoek. Ricky kry ʼn opdrag van Veronica. Ou dokter Korsten se dagboek is volgens Veronica ʼn belangrike item in die oplos van die moorde. ʼn Dramatiese wending verander Klara se lewe onherroeplik.

