
#107 Plattelanders - Episode 107
Loading player...
Ricky October is bekommerd oor wat hy so pas gedoen het. En dis nie die einde van sy sorge nie. Die verkeerde vrou het oor sy pad gekom. En dis of sy weet hoe om met sy kop te smokkel. Maar terwyl hy nou begin het, besluit Ricky hy kan maar net sowel enduit aangaan met die vrou se planne.

