
#115 Plattelanders - Episode 115
Loading player...
Wie beland in die hospitaal op Doornbult en hoekom? Die redakteur van die Plattelander, Karel Hoogenhout, het duidelik agter die kap van die byl gekom oor die geplante tik in sy vier-by-vier en hy is op die oorlogspad. Hy dreig om op te tree en gee Sandra ʼn spertyd om met ʼn verduideliking vorendag te kom.

